Nehemia 2:6 Die Boodskap (DB)

Die koningin het langs die koning aan tafel gesit. Hy vra toe vir my: “Hoe lank sal dit jou vat en wanneer sal jy terug wees?”Nadat ek hom geantwoord het, het hy vir my toestemming gegee om te gaan.

Nehemia 2

Nehemia 2:1-9