Nehemia 2:5 Die Boodskap (DB)

Toe sê ek vir die koning: “As U Majesteit my toelaat om ’n guns te vra: laat my asseblief dan toe om na die landgebied van Juda terug te gaan sodat ek die stad waarin my voorvaders begrawe is, kan gaan herbou.”

Nehemia 2

Nehemia 2:1-15