Nehemia 2:10 Die Boodskap (DB)

Toe Sanballat die Goroniet en Tobija die Ammonitiese amptenaar dit hoor, was hulle baie kwaad dat iemand op pad was om die Israeliete te gaan help.

Nehemia 2

Nehemia 2:5-13