Nehemia 11:22 Die Boodskap (DB)

Die leier van die Leviete in Jerusalem was Ussi die seun van Bani, die seun van Gasabja, die seun van Mattanja, die seun van Miga, uit die nageslag van Asaf, wie se familie verantwoordelik was vir die musiek tydens die tempeldienste.

Nehemia 11

Nehemia 11:15-25