Nehemia 11:21 Die Boodskap (DB)

Die tempelwerkers het op die Ofelheuwel gebly. Hulle het onder die toesig van Siga en Gispa gewerk.

Nehemia 11

Nehemia 11:15-22