Nahum 2:9 Die Boodskap (DB)

Die invallers moedig mekaar aan: “Vat van die goue en silwergoed, want dit lyk nie of daar ’n tekort is aan enige van die skatte wat ons graag wil hê nie.”

Nahum 2

Nahum 2:1-13