Nahum 2:8 Die Boodskap (DB)

Soos die inwoners uit Nineve stroom, loop die stad leeg. Die mense steur hulle nie eens aan die kwaai bevele om om te draai nie.

Nahum 2

Nahum 2:1-13