Matteus 26:22 Die Boodskap (DB)

Toe hulle dit hoor, was hulle baie hartseer en hulle oorval Jesus met vrae. “Dit is seker darem nie ek nie, nie waar nie, Here?” wou elkeen weet.

Matteus 26

Matteus 26:15-23