Matteus 26:21 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle nog so sit en eet, sê Jesus: “Ek het ’n belangrike ding om vir julle te sê: een van julle wat hier sit, gaan My in die rug steek.”

Matteus 26

Matteus 26:16-26