Matteus 18:12 Die Boodskap (DB)

“Stel julle die volgende prentjie voor: ’n boer het 100 skape. Een raak skielik weg. Wat dink julle sal die boer doen? Hy sal die 99 skape net daar laat staan en begin soek na die skaap wat weggeraak het.

Matteus 18

Matteus 18:2-14