Matteus 18:10 Die Boodskap (DB)

“Moenie neersien op die ou kleintjies wat in My glo nie. Hulle is so kosbaar dat selfs die heel belangrikste engele daar in die hemel by my Vader se troon gedurig oor hulle praat.

Matteus 18

Matteus 18:1-17