Matteus 17:4 Die Boodskap (DB)

Petrus het nie mooi verstaan wat aan die gang was nie. Hy bied toe maar aan om drie spesiale tente op te rig: een vir Jesus, een vir Moses en een vir Elia.

Matteus 17

Matteus 17:1-7