Moses en Elia, die twee groot profetiese figure uit Israel se geskiedenis, het hulle opwagting gemaak en met Jesus begin praat oor sy taak wat voorgelê het.