Markus 9:7 Die Boodskap (DB)

Die skaduwee van ’n groot wolk val toe op hulle. Iemand praat toe uit die wolk: “Dit is die Seun wat Ek liefhet. Luister na Hom.”

Markus 9

Markus 9:2-12