Markus 9:6 Die Boodskap (DB)

Petrus het eintlik net gebabbel, want hy was heeltemal verbouereerd. Hy het nie geweet wat om te sê nie, want hy was bang.

Markus 9

Markus 9:1-14