Markus 8:27 Die Boodskap (DB)

Jesus-hulle is van daar af na die klein dorpies rondom Sesarea-Filippi toe. Terwyl hulle op pad was, vra Jesus sy volgelinge: “Wie sê die mense is Ek?”

Markus 8

Markus 8:20-31