Markus 8:26 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir die man: “Gaan nou reguit huis toe en moenie eers in die dorp ’n draai gaan maak nie.”

Markus 8

Markus 8:25-30