Markus 11:1 Die Boodskap (DB)

Hulle kom toe by Betfage en Betanië teen die hange van die Olyfberg aan. Dit was nie ver van Jerusalem af nie. Jesus vra toe twee van sy volgelinge:

Markus 11

Markus 11:1-10