Markus 10:52 Die Boodskap (DB)

“Ek wil asseblief graag sien, Meneer,” kom die antwoord.“Jy kan maar gaan,” sê Jesus vir hom. “Omdat jy op My vertrou het, is jy nou gesond.” Die man kon dadelik sien en hy het daar en dan vir Jesus begin volg.

Markus 10

Markus 10:41-52