Markus 10:23 Die Boodskap (DB)

Jesus bekyk die situasie toe so en sê vir sy getrouste volgelinge: “Ai, wat ’n opdraande pad is dit nie vir ryk mense om deel te word van God se nuwe wêreld nie.”

Markus 10

Markus 10:20-25