Markus 10:22 Die Boodskap (DB)

Aan die man se gesig kon ’n mens sien dat hy baie teleurgestel en uit die veld geslaan was, want hy was baie ryk. Met ’n hartseer uitdrukking op sy gesig is hy daar weg.

Markus 10

Markus 10:20-30