Lukas 24:1 Die Boodskap (DB)

Vroeg die Sondagoggend is die Galilese vroue na Jesus se graf toe met al die speserye wat hulle bymekaargesit het. Maar toe hulle daar aankom, wag daar ’n groot skok op hulle:

Lukas 24

Lukas 24:1-5