Lukas 23:56 Die Boodskap (DB)

Daarna het hulle teruggegaan na die plek waar hulle gebly het. Hulle het gou al hulle kosbare salf en speserye bymekaargesit om Jesus se liggaam te gaan salf wanneer die sabbat verby was.

Lukas 23

Lukas 23:54-56