Lukas 23:15 Die Boodskap (DB)

As julle my nie wil glo nie, gaan vra dan vir Herodes. Hy het ook vir Jesus ondervra. Herodes het my laat weet dat hierdie man niks gedoen het wat die doodstraf verdien nie.

Lukas 23

Lukas 23:12-20