Lukas 23:14 Die Boodskap (DB)

“Kyk, julle het vir my kom sê dat hierdie Jesus ’n moeilikheidmaker is wat julle mense opstook. Ek het mooi na al die feite gekyk en agtergekom dat dit nie waar is nie. Hierdie man is onskuldig.

Lukas 23

Lukas 23:9-15