Lukas 22:67 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus voor hulle kom, sê hulle vir Hom: “Kyk, moenie met ons speletjies speel nie. Sê reguit vir ons: is jy die Christus, die Een wat deur God na ons toe gestuur is, of nie?”

Lukas 22

Lukas 22:64-71