Lukas 22:66 Die Boodskap (DB)

Die volgende oggend het ’n paar godsdienstige leiers besluit om Jesus voor die Joodse Raad te bring. ’n Noodvergadering van die Joodse Raad waarop al die belangrikste godsdienstige leiers sitting gehad het, is dadelik belê.

Lukas 22

Lukas 22:57-70