Lukas 20:12 Die Boodskap (DB)

Daarna het die boer ’n derde werker na sy plaas toe gestuur. Maar hy is halfdoodgeslaan en ook met leë hande van die plaas af weggejaag.

Lukas 20

Lukas 20:8-13