Lukas 20:11 Die Boodskap (DB)

“Toe stuur die eienaar een van sy ander werkers na die plaas toe. Maar presies dieselfde het met hom gebeur. Hy is pimpel en pers geslaan en van ’n kant af beledig.

Lukas 20

Lukas 20:6-14