Lukas 19:6 Die Boodskap (DB)

Saggeus het omtrent uit die boom geval so vinnig het hy afgeklim. Hy was baie opgewonde dat Jesus besluit het om juis by hom te kom bly.

Lukas 19

Lukas 19:3-9