Lukas 19:5 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus by die wildevyeboom kom, het Hy skielik gaan staan, opgekyk en gesê: “Saggeus, klim dadelik af. Maak gou! Want Ek moet vandag by jou kom oorbly.”

Lukas 19

Lukas 19:1-13