Lukas 10:4 Die Boodskap (DB)

“Julle moet só te werk gaan: Moenie ’n klomp geld saamvat nie. Dit is ook nie nodig om groot tasse met baie klere te pak nie. Moenie langs die pad met ander mense gesels nie.

Lukas 10

Lukas 10:1-10