Lukas 10:3 Die Boodskap (DB)

“Gaan nou na die plekke toe waarheen Ek nog op pad is. Maar wees gewaarsku: daar wag groot gevare op julle. Ek stuur julle soos ’n klompie skape deur ’n bos wat wemel van gevaarlike diere.

Lukas 10

Lukas 10:1-5