Levitikus 16:20 Die Boodskap (DB)

“Sodra Aäron die Here se spesiale deel agter die gordyn, asook die tent waar hulle die Here ontmoet en die altaar aan sy voorkant weer vir die Here afgesonder het, moet hy die bok wat nie geslag is nie, nader bring.

Levitikus 16

Levitikus 16:17-28