Levitikus 16:19 Die Boodskap (DB)

Hy moet ook met sy vinger sewe keer van die bloed teen die altaar sprinkel. So maak hy die altaar skoon van al die vuilheid van Israel se sonde en skoon vir die Here.

Levitikus 16

Levitikus 16:17-23