Levitikus 10:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het toe gegaan en die mans se lyke wat nog in hulle spesiale klere vir hulle dienswerk was, uit die kamp uit weggevat soos Moses gevra het hulle moet doen.

Levitikus 10

Levitikus 10:1-13