Levitikus 10:4 Die Boodskap (DB)

Moses het toe vir Misael en Elisafan, die twee seuns van Aäron se oom Ussiël, laat kom. Hy het vir hulle gesê: “Gaan haal julle neefs se lyke daar by die tent en vat dit weg na ’n plek buite die kamp.”

Levitikus 10

Levitikus 10:1-5