Klaagliedere 2:16 Die Boodskap (DB)

Jou vyande het baie oor jou te sê. Hulle fluit deur hulle tande en dryf die spot met jou. Hulle sê: “Uiteindelik het die dag gekom waarvoor ons gewag het om die stad te vernietig!”

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:10-17