Klaagliedere 2:15 Die Boodskap (DB)

Almal wat by die stad verbyloop, slaan die hande saam. Hulle skud die kop en fluit van verbasing oor Jerusalem. Hulle wonder: “Is dit die stad wat hulle gesê het so mooi is, wat vreugde vir die wêreld bring?”

Klaagliedere 2

Klaagliedere 2:12-22