Johannes 8:11 Die Boodskap (DB)

“Nie eens een nie, Here,” kom die antwoord.Jesus sê toe: “Ek gaan ook nie. Gaan gerus, maar ook vir jou is daar ’n voorwaarde: gaan stel nou vir daardie mense ’n voorbeeld hoe om gehoorsaam aan God te leef.”

Johannes 8

Johannes 8:8-17