Johannes 8:10 Die Boodskap (DB)

Jesus kyk toe weer op en sê vir haar: “En nou? Waar is al daardie mense? Kon niemand so ver kom om ’n klip op jou te gooi nie?”

Johannes 8

Johannes 8:9-18