Johannes 20:30 Die Boodskap (DB)

Nie alles wat Jesus gedoen het, is hier neergeskryf nie. Hy het nog baie ander en verskillende wonderlike dinge gedoen om te wys wie Hy regtig is. Sy volgelinge het dit alles gesien.

Johannes 20

Johannes 20:25-31