Johannes 20:29 Die Boodskap (DB)

Jesus sê vir hom: “Is jy oortuig omdat jy My gesien het? Wel, die mense wat My nie soos jy sal sien nie, maar My tog met oorgawe sal aanvaar, gaan van geluk oorloop.”

Johannes 20

Johannes 20:27-31