Johannes 13:3 Die Boodskap (DB)

Dit het Jesus nie bang gemaak nie. Hy het van God af gekom en moes nou teruggaan. Boonop het Hy alles onder beheer gehad. Daarvoor het God gesorg.

Johannes 13

Johannes 13:1-8