Johannes 13:2 Die Boodskap (DB)

Daardie aand het Jesus saam met sy groepie getrouste volgelinge geëet. Die duiwel het toe al klaar vir Judas oortuig om Jesus in die rug te steek.

Johannes 13

Johannes 13:1-12