Johannes 12:49 Die Boodskap (DB)

“Dit is so omdat Ek nie sommer wat Ek gesê het uit my duim gesuig het nie. My Vader het My presies vertel wat om te sê en wat nie. Toe het Hy My gestuur.

Johannes 12

Johannes 12:43-50