Job 31:19 Die Boodskap (DB)

As ek iemand gesien het wat nie ’n plek gehad het om teen die wind en weer te skuil nie of nie klere gehad het nie, het ek gehelp.

Job 31

Job 31:18-29