Job 31:18 Die Boodskap (DB)

Nee, glad nie! Vandat ek nog sommer baie jonk was, het weeskinders en weduwees my na aan die hart gelê. Ek het nog altyd vir hulle gesorg.

Job 31

Job 31:11-21