Job 30:20 Die Boodskap (DB)

Job het vir die Here gesê: “Here, ek roep na U dat U my moet help, maar U wil nie luister nie. Ek staan voor U, maar U steur U nie aan my nie.

Job 30

Job 30:17-24