Job 29:24 Die Boodskap (DB)

Hulle het weer nuwe moed gekry as ek vir hulle glimlag. My vriendelike gesigsuitdrukking was vir hulle baie werd.

Job 29

Job 29:19-25